VHS Koshuis
Hoërskool Vereeniging beskik oor goedtoegeruste seuns- en meisieskoshuise

Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis,naweek verblyf, groepverblyf, school hostel, group accommodation,
Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis,naweek verblyf, groepverblyf, school hostel, group accommodation,
Voordele van Koshuisinwoning:
Enkel kamers
Streng dissipline
Netjies opgeknapte badkamers
Vaste Studietye
Drie gesonde maaltye elke dag
'n Veilige leeromgewing
Veertien personeellede op die skoolterrein
Skoolhoof se woning is aangrensend tot die koshuis
Gereelde boekkontrole en verslae oor inskakeling word gehou
Gratis internettoegang by die inligtingsentrum
Spesiale meriete koshuisbeurse word toegeken ten opsigte van akademie-, sport- en kultuurprestasies. Volgehoue deelname, redelike hoë akademiese standaard en onberispelike dissipline is 'n voorwaarde vir beurse.
Busvervoer vir koshuis-leerders na en van Alberton en nabygeleë gebiede, is op Vrydae en Maandae beskikbaar.
Leerders in die koshuis ontwikkel selfstandigheid wat nodig is vir 'n kind om sy of haar potensiaal ten volle te verwesenlik. Buitemuurse aktiwiteite is binne loopafstand van koshuis. Leerders kan ook die eerste twee weke van die skooljaar vir 'n proeftydperk in die koshuis bly om te bepaal of hy/sy daar aanpas.
Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis,naweek verblyf, groepverblyf, school hostel, group accommodation,
Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis,naweek verblyf, groepverblyf, school hostel, group accommodation,
Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis
Hoërskool Vereeniging,VHS, Koshuis, Skoolkoshuis, Landbou koshuis
VHS Koshuis Tuisblad
Naweek en vakansie verblyf
VHS Tuisblad
VHS Landbou-
Akademie
Kontak ons